Katryn & Kie: Leesvlak 2
Katryn & Kie se leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese
klanke in Afrikaans.
Elke boekie fokus op ’n ander klank.
Die
prettige illustrasies, helder kleure en
verbeeldingryke stories dra by tot ’n lekker leeservaring.
Ons vertrou dat dit jong lesers sal toerus om maklik te leer lees.
Die volgende
5 leesboekies is deel van Leesvlak 2:
- Jaap wil gaan slaap
- Leen en Kees
- Joop loop en droom
- Die nuus oor die vuur
- Mien kan sien
Bladsye: 20
Grootte: 125mm x 175mm
Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word.
Leesvlak: Graad 1&2 Huistaal, Graad 3&4 EAT