Skip to Content

Katryn & Kie: Aktiwiteitsboek 1

(0 review)
Katryn & Kie: Aktiwiteitsboek 1 Kom teken vir Jaap klaar en help vir Leen om die woorde reg te skryf. Trek die pad wat Joop moet loop om by die skool te kom en kyk hoe die nuus oor die vuur versprei het. Teken 'n mooi tuin vir Mien se diere en kleur vir Boela boek en die boekrak in. Oefen meervoude saam met Mevrou Pou en help die seun om sy probleem op te los. Bladsye: 36 Grootte: A4 Ouderdom: Graad 1&2 Huistaal, Graad 3&4 EAT Beskrywing: Katryn & Kie se Aktiwiteitsboek 1 is gebaseer op leesboekies uit Leesvlak 2&3.
60.00 60.00
60.00

  • Curriculum
  • Subject
  • Subject
  • Subject
  • Level
  • Grade
  • Grade
  • Grade
  • Grade
Curriculum Katryn & Kie
Subject Language Arts, Phonics, Reading
Level Elementary
Grade Grade 1, Grade 2, Grade 3, Grade 4
Curriculum: Katryn & Kie
Subject: Language Arts , Phonics , Reading
Level: Elementary
Grade: Grade 1 , Grade 2 , Grade 3 , Grade 4