Skip to Content

Katryn & Kie: Leesvlak 3

(0 review)
Katryn & Kie: Leesvlak 3 Katryn & Kie se leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op ’n ander klank. Die prettige illustrasies, helder kleure en verbeeldingryke stories dra by tot ’n lekker leeservaring. Ons vertrou dat dit jong lesers sal toerus om maklik te leer lees.

Die volgende 5 leesboekies is deel van Leesvlak 3:

- Die boek in die hoek - Die vrou hou van blou - Die seun wat kreun - Die muis voel tuis - Hein ry met die trein Bladsye: 20 Grootte: 125mm x 175mm Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 Huistaal, Graad 3&4 EAT
325.00 325.00
325.00

  • Curriculum
  • Subject
  • Subject
  • Subject
  • Level
  • Grade
  • Grade
  • Grade
Curriculum Katryn & Kie
Subject Phonics, Language Arts, Reading
Level Elementary
Grade Grade K, Grade 1, Grade 2
Curriculum: Katryn & Kie
Subject: Phonics , Language Arts , Reading
Level: Elementary
Grade: Grade K , Grade 1 , Grade 2